About flickrvlooi
Kom kuier saam met ons hier en wys bietjie vir die wêreld deur fotos wat dit beteken om Afrikaans te wees of Afrikaans te geniet.
Mense van die buiteland wat kom kuier sê hoe vriendelik die mense is en hoe mooi die land is.
Wys bietjie of herinner sommer almal wat uniek, anders en spesiaal is oor die mense, die taal en die land. Fotos van mense of dinge Afrikaans van buite Suid Afrika is ook sommer heelwat welkom.
Vloek, rof en onbeskofte fotos sal van die aarde soos oggendmis verwyn.
Skiet en geniet.
|
Additional Information
This is a public group.
-
Members can post 5 things to the pool each day.
- Accepted media types:
- Accepted content types:
- Photos / Videos
- Screenshots / Screencasts
- Illustration/Art / Animation/CGI
- Accepted safety levels:
|